Ons Sending

Om boeke te skep sodat alle kinders kan leer om te lees in hul moedertaal. Meer as een biljoen mense kan nie lees nie as gevolg van die gebrek aan boeke wat beskikbaar is in hul moedertaal.Span saam met Global StoryMakers en tesame sal ons die siklus van ongeletterdheid beëindig deur ‘n wêrled te skep wat almal insluit.

Kliek hier om ons in aksie te sien

Neem deel aan ons gesamentlike onderneming en word ‘n lidmaat, koop / vertaal boeke of skep oorspronlike boek met ander in ons verhaal-vertellers gemeenskap.

Koop

Besoek ons aanlyn boekwinkel en kies ‘n boek om te koop. Boeke kan deur taal, land of die kind se ouderdomsgroep gesoek word.

Boeke word op aanvraag, en digitaal gedruk. Vir grootter bestellings, kliek hier.

book dog

VERTAAL

Om ‘n boek kultureel, taalkundig en geografies te vertaal, kliek op die boek end it sal jou neem na die aanpasbare platform.

Jy kan ‘n boek direk op die bladsy vertaal deur die teks te vervang, soek deur ons seleksie hier.

SKEP

Om jou eie boek te skep, kliek hier om ons bestaande uitlegte te gebruik en volg ons maklike instruksies.

book horse

SLUIT AAN

Span saam met Global StoryMakers en bring boeke aan alle kinders in alle tale regoor die wêreld. Ons verkry filiale regte vir bestaande kurrikulum-goedgekeurde boeke vanaf inheemse uitgewers en vertaal dit na plaaslike tale.

Ons skep ‘n wêreldwye gemeenskap van skrywers, illustreerders, en vertalers wat wil bydrae na ons boekwinkel deur boeke te skep. Teken aan om ‘n lid te word. Ons sal binnekort sertifikasies aanbied vir die Global StoryMakers skep proses wat jou die geleentheid sal gee om tantieme te verdien terwyl jy ‘n geletterde wêreld skep.

Jaarlikse lidmaatskap is $99, spesifiseer asseblief jou primêre kategorie:

  • Skrywer
  • Vertaler
  • Illustreerder
  • Leser
  • Kinder Voorstander

crocodile